Tuesday, September 8, 2009

Fool in the Rain

Vandag het ek gaan draf in die reën. Dit was eers net 'n liggiese motreëntjie, maar later moes ek maar my kappie oor my kop trek.

Beforehand I was reading a very inspirational book and I felt that I wanted to listen to real feel-good music while running. I then decided to skip pass all my usual unconventional, and downright Indie, music and to go directly to Coldplay. After being recommended to me by a friend, they have certainly grown on me. I started with Lovers In Japan (Osaka Remix) which climaxed into a spectaculour kaleidoscope of orchestrated harmonies. After awhile, I realised that I was running at a real good, steady pace. It perplexed me.

Dit tref my toe.

Wat maak musiek wat dit is? Is dit die sanger se gay Tom-DeLong-like stem? Is dit die extremely overused en cliché melodies? Of is dit die doel? En wat dit kan verrig?

Of ek nou mainstream goed luister wat my soms net irriteer en laat dink "wat weet hierdie loser nou eintlik oor 'liefde'?" en of ek nou rerig diep diep diep electronic komposies luister wat dalk net my geestes-oog kan oopmaak, wat maak dit saak? As ek deur wat ek hoor geinspireerd kan voel en dalk effens vinniger kan hardloop, dan is dit damn good list'ning.


No comments:

Post a Comment